Modulekode | IAS 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Akkumulasiefunksies, rente, tydwaarde van geld, saamstellingsperiodes, kontantvloeimodelle, waardevergelykings, jaargelde, uitbreiding na kontinue tydsmeting, lewenstabelle, afleiding van gebeurlikheidswaarskynlikhede vanaf lewenstabelle, gebeurlikheidsbetalings, leningskedules, prestasiemeting, waardering van vaste rente-effekte. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | WTW 114, WTW 128, WTW 126, WTW 123, WST 111, WST 121 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Aktuariële Wetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App